Page 1 of 1
Kestrel 5700 Applied Ballisti
Posted: Wed Nov 11, 2015 10:46 am
by Capt. Yoda
Re: Kestrel 5700 Applied Ballisti
Posted: Wed Nov 11, 2015 11:00 am
by 1250bandit
Baie nice! Ek stem as die 4500 Horus by Safari and Outdour tussen 10 en 12k draai kan die een jou ok daai prys draai wat jy noem........ aai die fondse vir al die lekker speelgoed.....
Re: Kestrel 5700 Applied Ballisti
Posted: Wed Nov 11, 2015 11:04 am
by Hein (Haan)
Dit lyk nice, gepraat van Kestrel.
Ek het nog twee Kestrel interface cradles wat ek nie regekom het om te laat werk nie.
My laptop en die sagteware wil nie lekker saam praat lyk my nie.
As iemand belang stel kan hulle my PM en kyk of hulle die goed gewerk kan kry.
Sal hulle vir R100 by postnet afgooi jou eie risiku as hulle nie werk nie.
Die sagteware kan afgelaai word op Kestrel se wepsite.
Groete
Hein
Re: Kestrel 5700 Applied Ballisti
Posted: Wed Nov 11, 2015 11:09 am
by Capt. Yoda
Hein jy het nie so los Vane wat daar rond le nie

Re: Kestrel 5700 Applied Ballisti
Posted: Wed Nov 11, 2015 12:05 pm
by Hein (Haan)
Sorry Kaptein

wens self ek het een gehad.