Page 1 of 1

7mm TCU

Posted: Sun Nov 08, 2015 2:31 pm
by the kid
Het enige iemand 'n 7mm TCU.
EK het klomp herlaai goed vir een gekry wat ek nie gaan gebruik nie.

Re: 7mm TCU

Posted: Sun Nov 08, 2015 3:46 pm
by PWV
the kid wrote:Het enige iemand 'n 7mm TCU.
EK het klomp herlaai goed vir een gekry wat ek nie gaan gebruik nie.
Voor ek koop wil ek eers weet wat 'n TCU is?

Re: 7mm TCU

Posted: Sun Nov 08, 2015 4:40 pm
by tripodmvr
Google 7mm TCU en jy sal fotos kry

Re: 7mm TCU

Posted: Sun Nov 08, 2015 5:51 pm
by joe rocket
Dit is n enkel skoot pistool. TCU staan vir Thomson Center Ugalde. Dit is n 223 dop wat opgenek is na 7mm.

Re: 7mm TCU

Posted: Wed Nov 11, 2015 7:57 pm
by Wayne
I have a friend with 1, he has altered it into a short rifle, I must say that it shoots pretty well. If you do not find homes for what you have, give me a list of what you are offering and I will see if he needs anything.

Re: 7mm TCU

Posted: Thu Apr 21, 2016 2:15 pm
by Vlooi1996
the kid wrote:Het enige iemand 'n 7mm TCU.
EK het klomp herlaai goed vir een gekry wat ek nie gaan gebruik nie.
Goeie dag is die toerusting nog beskikbaar?
Kontak my asseblief indien dit is ek stel belang, 0824534750
Dankie