Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sat Nov 07, 2015 7:12 am
by Andre308
Dag almal. My naam is Andre Huisamen. Ek woon in Durbanville in die Kaap. Ek is geweer en skiet mal, en spandeer al die tyd wat my vrou my toelaat, op hierdie goed. Ek lees al vir jare die slim manne se raad op hierdie forum.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 07, 2015 7:26 am
by Heinz Petersen
Welkom Andre.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 07, 2015 8:19 am
by Jacquesb
Welkom Andre
Geniet die forum en kuier lekker saam.
Groete
Jacques
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Nov 08, 2015 6:29 pm
by jamalley
Welkom Andre
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Nov 08, 2015 9:17 pm
by Burger
Welkom Andre
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Nov 09, 2015 7:41 am
by Jay Jay
Hi Andre, baie welkom.