Page 1 of 1

Ou Isuzu bakkies.

Posted: Fri Nov 06, 2015 10:38 am
by Louw123
Dagse aan almal.

Wie het nog van die 1985 - 1989 Isuzu bakkies of parte.

Diesel of petrol. Ek wil graag myne opbou/oordoen.
Engin , ratkas vervang. Ek het n '89, 1600 4 spoed .( poliesie bakkie)

Ek wil graag n ander engin en 5 spoed ratkas in sit.
As ek n 2.5 Isuzu diesel in goeie toestand kan kry,sal ek baie bly wees.
Ek is van Graaff-Reinet.

Groete... Louw.

Re: Ou Isuzu bakkies.

Posted: Fri Nov 06, 2015 11:27 am
by Supacow
Yster!

Re: Ou Isuzu bakkies.

Posted: Fri Nov 06, 2015 11:32 am
by ruaanb
Louw ek stuur vir jou 'n nr.

Re: Ou Isuzu bakkies.

Posted: Sat Nov 07, 2015 7:57 am
by Louw123
Dagse mense.

Baie dankie vir die terugvoering .

Ek gaan die mense kontak.

Gtoete.....Louw.

Re: Ou Isuzu bakkies.

Posted: Sat Nov 07, 2015 8:11 am
by blaser
in pta handel ai bakkies net met izuzu parte 0123792355