Page 1 of 1

Nog iemand van Secunda

Posted: Tue Nov 03, 2015 12:04 pm
by Bernhardt
Hi julle,

Kyk nou al van Sept af na die forum en het al n hele paar posts gelees waar ek kon leer. Moet byse ek is maar n leuk, so het meer gelees waar ek iets geleer het as wat ek geweet het :D

Ek het gejag toe ek jonger was, maar na universiteit het die boogjag my ge- "hook". Ek het toe glad nie meer gejag, tensy dit met boog was.

Vroeg in die jaar het Springhaas (Cobus) my geneem op n jakkalsjag en het dit weer gebyt. Ek het n Mauser .243 Win en het toe vir my n herlaaistel gekoop. Nou hou dit my nogal besig.

Dankie dat ek hier by julle kan leer.

Groete

Bernhardt

Re: Nog iemand van Secunda

Posted: Tue Nov 03, 2015 12:11 pm
by henried
Welkom, geniet dit hier.

Re: Nog iemand van Secunda

Posted: Tue Nov 03, 2015 12:25 pm
by jamalley
Welkom mater, hoop jy geniet dit hier

Re: Nog iemand van Secunda

Posted: Tue Nov 03, 2015 1:54 pm
by AntonF
Welkom hier

Re: Nog iemand van Secunda

Posted: Tue Nov 03, 2015 2:00 pm
by Hilux01
Bernhardt

Lekker man jy gaan dit sommer baie geniet
Ek self in Secunda - weet van nog so 3 of 4 manne wat ook hier is