jong Betroubare man soek werk
Posted: Tue Nov 03, 2015 11:49 am
Goeie middag almal, hoop dit gaan goed? Ek wil net gou hoor of hier nie dalk boere in die Riversdal / stilbaai omgewing is wat dalk iemand kort op die plaas of dalk n lorrie drywer soek vir die stroop tyd nie? Ekt n Geldige kode EC1 lisensie met geldige Pdp om goedere te vervoer, is dadelik beskikbaar, indien hier dalk iemand is wat dalk weet van iemand wat iemand soek, of so werkie het, kan julle my kontak op 072 450 0916 of n Whatsapp boodskap stuur . Eks enige tyd van die dag/nag, hoop julle het n baie lekker dag verder 