Page 1 of 1
Jakkals velle
Posted: Mon Nov 02, 2015 11:52 am
by NicoSmit
Ek het Vrydag my rooikat vel gaan haal by Oasis toe vra ek hulle so vir die intressantheid wat betaal hulle vir jakkals velle Hulle is bereid om maar net R35 vir 'n vel te betaal nou wonder ek dan vir hoeveel verkoop hulle die bewerkte vel Dis nie eers die moeite werd om die goed te gaan aflaai nie, op die ou end kos dit my meer .
Re: Jakkals velle
Posted: Sat Dec 19, 2015 5:16 am
by Bushpig7
Hallo Nico
Lyk maar of al die ouens wat looi nie reriv vir vele wil betaal nie
Ek het nou n man gekry was tradisonele drag maak en hy betaal R60.00 per vel cash
Groete
Bushpig 7
Re: Jakkals velle
Posted: Sat Dec 19, 2015 6:46 am
by Heinz Petersen
Boeta, skiet hom in die holkol. Pa wil nog die vel verkoop.
As jy hom met n Vmax skiet, bly daar nie baie oor nie.