Page 1 of 1
Linkerhand aksie geweer
Posted: Tue Oct 27, 2015 5:18 pm
by tripodmvr
Plaas die namens iemand wat 'n geweer soek vir baanskiet en jag. Kalibers van 264 (6,5) tot en met .30 is wat gepas sal wees. Iemand moontlik ook nie net linkerhand aksie nie?
Re: Linkerhand aksie geweer
Posted: Tue Oct 27, 2015 5:25 pm
by Apie
Vriend het n Ruger M77 links 308 met silencer op. Minder as 50 skote geskiet,nog by handelaar.
Re: Linkerhand aksie geweer
Posted: Tue Oct 27, 2015 5:29 pm
by tripodmvr
Apie wrote:Vriend het n Ruger M77 links 308 met silencer op. Minder as 50 skote geskiet,nog by handelaar.
Wil hy verkoop en van waar is hy?
Re: Linkerhand aksie geweer
Posted: Tue Oct 27, 2015 5:29 pm
by Apie
Ek sal vir Oom uitvind!
Lichtenburg
Re: Linkerhand aksie geweer
Posted: Tue Oct 27, 2015 7:30 pm
by DWB
Oom Marius,
Savuti Arms het ñ paar LH Rugers wat hulle adverteer in die Magnum.
Re: Linkerhand aksie geweer
Posted: Wed Oct 28, 2015 5:16 am
by tripodmvr
Dankie vir terugvoer. Apie, PM my die man se besonderhede dan kan ek dit deurgee. DWB, sal jou inligting deurgee.
Re: Linkerhand aksie geweer
Posted: Wed Oct 28, 2015 7:44 pm
by Apie
Besonderhede gestuur
Re: Linkerhand aksie geweer
Posted: Wed Oct 28, 2015 8:15 pm
by tripodmvr
Dankie, alreeds gekoerier na die wat belangstel.