Page 1 of 1
Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet Okt
Posted: Mon Oct 26, 2015 5:10 pm
by Wildejagter7705
Hier is fotos van my en my gesin se laaste jag naweek vir 2015 in Oktober by Highland Safari's jag plaas net ander kant Graaf Reinnet.
Als geskiet met n .270 kaliber, als 1 skoot plat, behalwe die zebra wat 2 skote moes neem......
IMG-20151006-WA0010.jpg
IMG-20151006-WA0009.jpg
20151005_104429_resized.jpg
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Mon Oct 26, 2015 5:11 pm
by Wildejagter7705
Nog fotos van ons jag
20151005_072836_resized.jpg
20151005_164845.jpg
20151005_072838_resized.jpg
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Mon Oct 26, 2015 5:12 pm
by Wildejagter7705
20151005_104632_resized.jpg
20151005_072838_resized.jpg
20151006_095601.jpg
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Mon Oct 26, 2015 5:22 pm
by Johan Nel
Indrukwekkende lysie van diere wat julle gejag het, baie geluk. Julle het goed gevaar!
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Tue Oct 27, 2015 7:26 am
by FrancoisW
Lekker om die tyd van die jaar nog te jag. Met watter punte het jy gejag?
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Tue Oct 27, 2015 7:32 am
by Jay Jay
Hi, jis dit moet lekker gewees het. Baie mooi
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Tue Oct 27, 2015 5:13 pm
by theedge
Mooi gemaak baie geluk
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Wed Oct 28, 2015 12:36 am
by koos 2
Pragtig en baie geluk !!!
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Wed Oct 28, 2015 9:45 am
by belinda1966
BAIE MOOI!!!!
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Wed Oct 28, 2015 11:57 am
by vossie1
Baie mooi foto's geluk aan julle.
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Wed Oct 28, 2015 3:55 pm
by win270
Watter ammunisie en afstande was ter sprake? Die .270 kaliber is regtig veelsydiger as wat baie mense reken.
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Tue Nov 03, 2015 4:37 pm
by Wildejagter7705
Dankie aan almal. Was baie n baie lekker en spesiale jag week gewees saam die gesin.
Die gemsbok was op 260 meter geskiet.
SWB was op 190 meter.
RHB was op 170 meter.
Zebra was 2 keer geskiet 1ste skoot op so 180 meter, en 2de skoot nie seker. Die Zebra was n moelike 1 en groot ondervinding vir my vrou gewees lol......
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Wed Nov 04, 2015 6:15 am
by Steppenwolf
Lekker lengte jag. Maak my sommer lus vir so n laat uitstappie. Die wereld lyk nogal mooi groenerig daar. Pragtige deel van die land
Re: Laaste gesin jag vir 2015 -Highland Safari Graaf Reinnet
Posted: Wed Nov 04, 2015 10:51 pm
by Vlakvark Soldaat
Well done, lyk of die gesin kan lood gooi!