Page 1 of 1
Nuwe dieretuin
Posted: Mon Oct 26, 2015 11:39 am
by golf3
Daar is die naweek n nuwe dieretuin naby boksburg geopen
(Die government het n heining om brakpan gespan )
Re: Nuwe dieretuin
Posted: Mon Oct 26, 2015 11:58 am
by Heinz Petersen
Manne, ek ken nou nie daai gedeelte van die land nie, maar is Brakpan regtig so erg. Ek hoor maar van snaakse goed wat daar gebeur.
Re: Nuwe dieretuin
Posted: Mon Oct 26, 2015 12:48 pm
by golf3
Ja daai plek is wild
Die honde loop 2-2 saam
Re: Nuwe dieretuin
Posted: Mon Oct 26, 2015 12:52 pm
by Johan308
Re: Nuwe dieretuin
Posted: Mon Oct 26, 2015 1:30 pm
by Philip J
As die polisie jou in Brakpan aftrek en vra of jy 'n vuurwapen by jou het en jy het nie, dan "issue" hulle jou met een.
