Page 1 of 1
Goeie naand van n nuweling
Posted: Sun Oct 25, 2015 9:32 pm
by Joudoring
Ek sien uit om baie dinge te leer hier by julle
My goeie neef het my gesĂȘ ek moet hier kom loer vir lekker gesels en feite deel
Groete van die Kaap, Bellville.
Joudoring
Re: Goeie naand van n nuweling
Posted: Sun Oct 25, 2015 10:24 pm
by Gawie(13mm)
Welkom. Ek vertrou jy is op die regte plek tussen al die kruitsnuiwers en loodgoeiers.

Re: Goeie naand van n nuweling
Posted: Mon Oct 26, 2015 4:30 pm
by jamalley
Welkom, hoop jy geniet dit sommer baie
Re: Goeie naand van n nuweling
Posted: Mon Oct 26, 2015 4:40 pm
by Heinz Petersen
Welkom en gesels gerus saam.
Re: Goeie naand van n nuweling
Posted: Mon Oct 26, 2015 8:39 pm
by Kubus
Welkom Jou ou Doring.
Moet tog net nie te vroeg adverteer nie. Hierdie ouens is skerp (Grappie)
Geniet die saamgesels!
Re: Goeie naand van n nuweling
Posted: Mon Oct 26, 2015 10:02 pm
by Joudoring
Min manne stel in my dienste belang, so ekt al opgegee om te adverteer.
Ek sal dalk later kyk of da n mark is hie tussen die deelnemers vir n grafiese ontwerper en fotograaf.
Ma dankie almal vir die verwelkoming.
Op die skiet toneel is ek ma eintlik n biltong jagter, so sal graag wil leer en hoor hoe, waar, en waarmee julle, verskillende bokke plat trek. Ek skiet met so raserigge .270. Ou het darm nou laas maand n silent hunter op gekry, so sy raas bietjie minder.