Page 1 of 1

bobbejaan soek

Posted: Fri Oct 23, 2015 1:18 pm
by golf3
Is daar plek waar ek en my 2 seuns van die keese kan skiet
Wil nog altyd een opstop vir die nag as die inbrekers kom kuier

Re: bobbejaan soek

Posted: Fri Oct 23, 2015 3:13 pm
by djdppolo
Van waar is jy? Ons het so trop van 100 hier op die plaas en ek wil ontsla raak van hulle. So jy kan so feel as wat jy kan skiet.

Re: bobbejaan soek

Posted: Fri Oct 23, 2015 3:53 pm
by PWV
djdppolo wrote:Van waar is jy? Ons het so trop van 100 hier op die plaas en ek wil ontsla raak van hulle. So jy kan so feel as wat jy kan skiet.
En van waar is jy?

Re: bobbejaan soek

Posted: Fri Oct 23, 2015 3:54 pm
by djdppolo
Kokstad, KZN

Re: bobbejaan soek

Posted: Fri Oct 23, 2015 3:55 pm
by FHM
Bietjie wyd om vir BOB te gaan 'hallo' se om PWV... ;)

Re: bobbejaan soek

Posted: Sat Oct 24, 2015 2:30 pm
by BeesBreet
Van waar is jy golf3?

Re: bobbejaan soek

Posted: Sun Oct 25, 2015 7:26 am
by Johansec1
golf3 wrote:Is daar plek waar ek en my 2 seuns van die keese kan skiet
Wil nog altyd een opstop vir die nag as die inbrekers kom kuier
Daar was nou die dag 'n groot trop by Unie Geboue gewees.....!!! ;D ;D

Re: bobbejaan soek

Posted: Mon Oct 26, 2015 2:12 pm
by golf3
Jammer ek kom nou eers terug na julle toe
Ons is van krugersdorp gauteng