Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Thu Oct 22, 2015 8:13 am
by Kakiebos
Goeie More,
Ek is Andre de Beer ek bly in Springs. Ek skiet met n 30-06. Ek sien uit om met julle te gesels.
Geniet jul dag
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 22, 2015 8:38 am
by Philip J
Daars hy! Kort en kragtig!
Welkom André!
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 22, 2015 9:13 am
by jamalley
Welkom Andre, hoop jy geniet dit hier op die forum
Re: Nuwe lid
Posted: Thu Oct 22, 2015 3:18 pm
by Jay Jay
Hi Andre, baie welkom.
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Oct 23, 2015 7:32 am
by Vlakvark Soldaat
Welkom Andre, jy skiet met n 30-Suk6!
Re: Nuwe lid
Posted: Fri Oct 23, 2015 5:00 pm
by Kubus
Welkom Andre,
Like dit erg as die 30.06 manne so aanteel op die forum!!