Page 1 of 1

Paar varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 3:34 pm
by Ben Remington
Goeie middag aan almal....

Hier is paar fotos van my en Myburgh saam met ons onlangse varke...ek was verplig om vir my .308 'n knaldemper op te sit omdat die boere waar ek en hy jag dit begin vereis het...die grootste voordeel vir my was dat hy nou gemaklik met die geweer kan skiet.
Die koperspringbokrammietjie se agterbeen was gebreek en die boer het vir Myburg gevra om die bok vir hom te skiet. Net so terloops....my lading en groepering het dieselfde gebly na die opsit van die knaldemper, buiten dat ek so 3 duim laer geskiet het...ek het dit by Richard Baker laat doen in Kimberley en ek is heel tevrede. Myburgh se skote wissel van so 60m tot 100m op die varke...dis maar meestal nog voorsit jag...ek sien die ou kry nog te swaar deur die dik Kalahari sand as hy moet loop. ;D

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151017_071953_resized_zpsb68ts1wj.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151016_183129_resized_zpsqjaosnxy.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151017_183142_resized_zpsck66k4ei.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/IMG-20151019-WA0030_zpsgiu4fvt9.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/IMG-20151019-WA0031_zpsmtnhar9e.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150930_111424_resized_zpsocxmnfzi.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150912_154646_resized_zps91bocl1n.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150912_122937_resized_zpsiekj0gn4.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150919_161359_resized_zpst9cnetzm.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151006_164559_resized_zpssuulrtxn.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151007_181906_resized_zpsehxrczj3.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151006_163143_resized_zpszyhgfcay.jpg

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 3:38 pm
by FHM
Ai Bennie dit lyk sommer lekker man! Eina my hart mis daai rooigrond en Kameeldoringbome. Baie geluk met julle lekker suksesvolle jag - sien kleinman het dit so geniet hy kan skaars opkom ;)

Waar in die Kalahari was die jag van julle?

Veels geluk weereens!

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 3:42 pm
by JohanvanZyl
Priceless!!

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 3:50 pm
by partner
Goed gedoen en baie geluk.

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 3:54 pm
by Williel
Sjoe, twee van daai bere lyk al baie oud. Die soggies se kondisie lyk nie sleg vir die tyd van die jaar nie.

Baie geluk!

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 3:54 pm
by Vlakvark Soldaat
Weereens maak jy my onsettend jaloers! Well done!

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 4:01 pm
by JDKey
Lekker Bennie, geniet die tyd saam met jou laaitie.

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 4:07 pm
by Chevvy SS
Daai man roer darem die varke!

Stem saam- geen geld kan daardie herinneringe koop nie.

Re: Ek varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 6:47 pm
by Mellies
Vlakvark Soldaat wrote:Weereens maak jy my onsettend jaloers! Well done!
+1

Jy maak nie reg nie Bennie. ++>: ;)

Met n vleisie...

Re: Paar varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Wed Oct 21, 2015 7:19 pm
by Vlakvark Soldaat
Kyk, ek is vrek stout vir n vlakvark. Ek sal my linker...gee vir enige van daai varke!

Re: Paar varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Thu Oct 29, 2015 5:57 pm
by heywillie
dis mos mooi !

Re: Paar varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Thu Oct 29, 2015 8:13 pm
by matewis
Mooi varke, mooi roer, baie mooi geweersak en priceless tye saam!

Re: Paar varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Fri Oct 30, 2015 11:43 am
by Frederik
Baie mooi weereens en geluk aan die jong man een van die dink jy nog jy le aan dan skiet die jongman jou Bok/vark voor jou dood.

Re: Paar varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Mon Nov 02, 2015 8:36 pm
by Bees
Uitstekend!

Re: Paar varses van my en Myburgh uit die Kalahari...

Posted: Tue Nov 03, 2015 9:42 am
by Bees
Jy is bevoorreg man! Baie mooi - nou sommer weer kom kyk