Page 1 of 1

New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 10:54 am
by Beareng
Goeiedag manne en Dames

My naam is Pierre Labuschagne, ons bly op warmbad .

My seun is n lid en my voorgestel op die forum

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 10:55 am
by Geno
Welkom Oom Pierre.
Lekker om Oom hier te sien.

Groete
Eugene

PS. Ek Whatsapp Oom.

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 11:06 am
by Gawie(13mm)
Dagsê en welkom.

Ek sien jy was al in jou eerste "los skrum" op Jaracal en is opgeblaas vir om kant spel. ;D

Groetnis uit die Boland.

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 11:11 am
by Lourens Potgieter
Baie welkom!!

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 11:12 am
by Beareng
Ja en dit was nie eers in die 78ste min nie

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 11:12 am
by Beareng
Ja en dit was nie eers in die 78ste min nie

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 11:13 am
by Beareng
Hi Eugene

Goed om te weet hier is darem vriende en nie heeltemal vreemd nie

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 11:20 am
by Gawie(13mm)
Beareng wrote:Ja en dit was nie eers in die 78ste min nie
Ek sien ons gaan nog lekker saam kuier. Op Jaracal is daar net twee goed wat jou red.
1. 'n Dik vel.
2. 'n Goeie humorsin.

Jy kwalifiseer 100% ;D

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 12:51 pm
by jamalley
Welkom mater

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 1:16 pm
by Burger
Baie welkom en geniet dit hier

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 9:20 pm
by Beareng
Baie dankie manne ,dit lyk of dit pret gaan wees

Re: New bee

Posted: Wed Oct 21, 2015 10:17 pm
by KalahariKlong
Baie welkom.

Re: New bee

Posted: Tue Nov 10, 2015 3:27 pm
by Beareng
Baie bankie

Re: New bee

Posted: Tue Nov 10, 2015 3:59 pm
by henning
Nog n groot welkom uit die Kaap.

Groete
Henning