Page 1 of 1
Noordwes kursus?
Posted: Wed Oct 21, 2015 7:52 am
by Maartin
Goeie môre. Is daar enige jakkalsroep kursus wat in die noordwes (potchefstroom) gehou gaan word. Ek sal baie graag wil gaan en sal definitief 3 of 4 manne kan kry wat ook belang sal stel. Daars is 'n moontlikheid dat ek ook slaap plek kan reel en glo die opset kan bied wat kursus vereis.
Re: Noordwes kursus?
Posted: Wed Oct 21, 2015 8:05 am
by tafjak
More Maartin
Sms of WA my op 0822953136 dan kon ek jou tel nommers stuur van iemand in Noordwes wat reel.
Mooiloop
Re: Noordwes kursus?
Posted: Tue Nov 17, 2015 5:49 pm
by Marius marais
Hi daar gaan n kursus wees 11 en 12 maart in Heilbron Moratuwa lodge as by belangstel en meer inligting soek stuur n whatsapp na 072 884 7876