Page 1 of 1
Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Tue Oct 20, 2015 8:06 pm
by Burger
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Tue Oct 20, 2015 9:30 pm
by KalahariKlong
Like!
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 6:14 am
by Apie
Daai Cruiser Triton of langbult is darem nie appels met appels nie.
Cruiser is heelwat swaarder met al plus sy dubbel spaarwiele ens.
Behalwe vir dit is die power to weight ratio in die Triton se guns
Bartho se Triton het 33 duim bande op wat n hengse voordeel gee.
En dan is Bartho al n ou hand in die sand!
Cruiser weeg 2275kg
Triton weeg 1765
400kg verskil
Triton bly n lekker bakkie en lyk mooi as hy gekit is
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 7:52 am
by Burger
Apie ek soek nie verskonings nie, ek soek resultate.
Ek grap sommer net met jou Apie, baie waar wat jy se die Cruiser is baie swaarder + die passasiers wat nog saam gery het. n Ligter Cruiser sal maklik daar uitry.
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 8:07 am
by Burger
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 8:21 am
by Burger
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 11:29 am
by Apie
Geen pyne!
Self al gesien wat maak gewig daar by Luderitz!
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 12:50 pm
by jamalley
Burger ek dink nog steeds 'n wit Toyota 3.0 KZTE is die beste!!! HA HA HA
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 1:39 pm
by Burger
Oom, al rede hoekom daardie Hilux van jou nog ry is omdat jy hom soos n pensionaris bestuur. Statig en starig. He he
Re: Vir die Mitsubishi Triton liefhebbers
Posted: Wed Oct 21, 2015 3:37 pm
by jamalley
Toemaar, jy word ook oud. Kyk na jou hand byvoorbeeld - spot net, onthou met geweld, breek jy jou vinger af en met geduld jou hele arm