Page 1 of 1
nuut splinter nuut
Posted: Mon Oct 19, 2015 11:58 am
by golf3
Dagsê almal Jan hier ek en my familie is lief vir die natuur en buite lewe van visvang, stap, kamp, boerelewe, 4x4, tot jag you name it ons doen dit. Die rede hoekom ek hier wil aansluit by julle is eenvoudig "alles onder een dak" een forum vir baie mense so dankie dat julle my aanvaar gaan nou lekker chat
Re: nuut splinter nuut
Posted: Mon Oct 19, 2015 12:13 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê.
Wil my voorkom of jy reeds tuis voel.
Ek vertrou dat jy lekker saam gaan kuier om ons vuurtjie.
Waar in die land bevind jy jouself? Jy sal verbaas wees hoeveel manne op Jaracal, dalk net om die draai van jou bly.
Groetnis,
Gawie.
Re: nuut splinter nuut
Posted: Mon Oct 19, 2015 1:05 pm
by golf3
Man jammer ek het nou nie so in detail ingegaan nie ons is van krugersdorp of kan ek sê net in die week op naweke bevind ek myself of in die limpopo area of by die barrage langs die vaalrivier waar ons n vis van het
Re: nuut splinter nuut
Posted: Mon Oct 19, 2015 2:48 pm
by michris
Jan
welkom jy gaan sommer baie leer by die ou hande
Re: nuut splinter nuut
Posted: Mon Oct 19, 2015 4:52 pm
by Philip J
Welkom Jan. Hoop jy geniet dit hier!
Re: nuut splinter nuut
Posted: Tue Oct 20, 2015 3:37 pm
by jamalley
Welkom mater
Re: nuut splinter nuut
Posted: Tue Oct 20, 2015 4:26 pm
by golf3
Thanx almal