Snellers
Posted: Sun Oct 18, 2015 1:04 pm
Dag manne. Ek sit netnou so en gewere skoonmaak en toe begin ek wonder.
Op die vêrskiet gewere.
Hoeveel na-trek het julle snellers?
1 mm, 5mm, so min as moontlik?
En hoekom?
Ek het gewonder of n sneller met n vreeslike lang natrek nie dalk minder invloed kan hê nie
As die momentum van jou vinger, na die nok glip en dan, skielik tot stilstand kom agv van n te kort natrek dalk jou groepe kan beinvloed nie?
Hooo dit maak sin.?
Ek luister graag!