Page 1 of 1
Penis groote
Posted: Thu Oct 15, 2015 4:39 pm
by Boersonderroer
Daar is glo bevind dat penis grote 'n direkte korrelasie het met jag. So as jy al 'n olifant gejag het krimp jou tollie eksponensiaal en as jy nog net 'n klipspringer geskiet het behoort jy nog veilig te wees om te kan aanteel.
http://dmgd.org/
Re: Penis groote
Posted: Thu Oct 15, 2015 4:56 pm
by Jakkalsgat
Ek dink ek gaan my gewere verkoop
Re: Penis groote
Posted: Thu Oct 15, 2015 4:57 pm
by Johan308
Ek het nog net duiwe gejag, wat sal dit beteken?
Re: Penis groote
Posted: Thu Oct 15, 2015 5:01 pm
by Gawie(13mm)
Johan308 wrote:Ek het nog net duiwe gejag, wat sal dit beteken?
"Tripod" is klaar gevat as Avatar.

Re: Penis groote
Posted: Thu Oct 15, 2015 5:01 pm
by NicoSmit
baie vere klein voëltjie
Re: Penis groote
Posted: Thu Oct 15, 2015 5:07 pm
by Hein22
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 6:04 am
by sako 30-06
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 6:35 am
by Apie
Vrydag snaaksies!
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 7:42 am
by Wouter Roets
Hein
Ek het n foto probeer PM, maar daar is n beperking op die foto grootte.
Groetnis
Wouter
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 7:44 am
by Gawie(13mm)
Wouter Roets wrote:Hein
Ek het n foto probeer PM, maar daar is n beperking op die foto grootte.
Groetnis
Wouter
Hy sukkel om dit te vergroot!

Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
by Wouter Roets
Gawie
Bietjie raad asb, ons is mos amper ewe oud. Die foto het vergroot en ek het hom toe so gebruik. Na gebruik het hy verklyn en nou dat ek hom weer wil vergroot kom daar n boodskap op ek moet ten minste n uur wag voor hy weer sal vergroot. Ek het ge-google en hulle se daar is n program wat ek kan gebruik by name van viagratitus, maar die is baie duur en het nagevolge. Wat stel jy voor moet ek doen?
Groetnis
Wout
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 7:59 am
by Eugene
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 8:22 am
by Chevvy SS
Jannie se pa vang hom speel nadat hy 'n mossie geskiet het. Pa sê: "Jy gaan blind word as jy hiermee aanhou! Jannie: "Pa, dis so lekker, kan ek nie maar eers ophou as ek 'n bril moet kry nie?"
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 8:40 am
by Pappabeer
Dis maar soos n hout kolf Wouter. As hy nie meer die skroef van die aksie kan hou nie vervang jy maar met n sintetiese weergawe...
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 8:41 am
by alecjohnson
Nou as dit waar is, kan ek nie help om te wonder van vrouejagters nie???
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 8:42 am
by Jakkalsgat
Sal dalk help as mens die foto neem binne 1uur vandat jy die pil gesluk het.
Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 8:43 am
by Hein22
Pappabeer wrote:Dis maar soos n hout kolf Wouter. As hy nie meer die skroef van die aksie kan hou nie vervang jy maar met n sintetiese weergawe...

Re: Penis groote
Posted: Fri Oct 16, 2015 9:51 am
by kopskoot
Ek wil nou nie in die tipe van gesprek betrokke raak nie, want baie ouens gaan dink ek's windgat.
So lees maar net my signature wat handel oor my tattoo!
