Page 1 of 1

Scope mount vir CZ 550 ?

Posted: Wed Oct 14, 2015 2:13 pm
by Stephan van Eeden
Is daar enige mounts wat laer sal sak as Warn medium op CZ 550 Lux. Scope is 'n 3-9 x 40 Leupold en daar is spasie onder die bell van die scope asook slot hefboom.

Groete

Re: Scope mount vir CZ 550 ?

Posted: Wed Oct 14, 2015 2:17 pm
by toelie
ek het Leupold ringe op en al 2 my teleskope sit omtrent 0.7mm van die loop af so is lekker plat

Re: Scope mount vir CZ 550 ?

Posted: Wed Oct 14, 2015 2:23 pm
by Stephan van Eeden
Toelie, dankie vir die reply.
Wonder of Leupold en Warn mediums dieselfde hoogte is.

Re: Scope mount vir CZ 550 ?

Posted: Wed Oct 14, 2015 2:43 pm
by toelie
Dink die leupold is baie laer as ek na die warne kyk op die 375 is hy hoer as die 22-250 sn wat leupold is

Re: Scope mount vir CZ 550 ?

Posted: Wed Oct 14, 2015 3:34 pm
by Stephan van Eeden
As jy kansie kry wil jy nie die leupold meet nie asb. ( Shaft )