Page 1 of 1

Geweerkluis

Posted: Wed Oct 14, 2015 8:55 am
by Chevvy SS
Weet iemand dalk van 'n tweedehandse kluis in die Boland omgewing of 'n verwysing na nuwe kluise wat nie te rof geprys is nie?

Re: Geweerkluis

Posted: Wed Oct 14, 2015 9:26 am
by ANDRIES
Massie ek het vir my seun 'n kluis by Rebelsafes gekoop en hulle het dit in Worcester kom aflewer.Kwaliteit is baie goed en volgens my is hulle glad nie duur nie.

Re: Geweerkluis

Posted: Wed Oct 14, 2015 9:34 am
by alecjohnson
Ek kan ook se rebel riflesafes is baie goed en goed geprys ek het vir n 10 geweer kluis R3.5k betaal.

Re: Geweerkluis

Posted: Wed Oct 14, 2015 9:57 am
by Chevvy SS
Dankie manne- dit lyk goed.

Re: Geweerkluis

Posted: Wed Oct 14, 2015 1:29 pm
by Gawie(13mm)
Praat met die "Uncle", hy steek 'n kluis of twee weg. >:D

Re: Geweerkluis

Posted: Wed Oct 14, 2015 3:17 pm
by PWV
Gawie(13mm) wrote:Praat met die "Uncle", hy steek 'n kluis of twee weg. >:D
Alec het dit agtergekom! ::)

Re: Geweerkluis

Posted: Wed Oct 14, 2015 4:27 pm
by alecjohnson
Ek weet van niks! Ek is on skuldig los my uit