Page 1 of 1
Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak
Posted: Mon Oct 12, 2015 4:35 pm
by Riebeeker
Ek het drie Remington 700 snellers wat net rondlĂȘ in my kas. Twee is die oorspronklikes wat in die SPS en VSF modelle gekom het. Die VSF se safety armpie is ook van stainless steel. Die ander een was die replacement sneller wat Remington vir my gegee het toe die re-call gedoen was. Soek iemand so iets?
Re: Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak
Posted: Mon Oct 12, 2015 4:51 pm
by Geno
Ek stel asb belang in een. Myne het gebreek...
Re: Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak
Posted: Mon Oct 12, 2015 4:54 pm
by Riebeeker
Een vir Geno in die pos en een vir Fritz op Malmesbury. Geno gooi net daar 'n adres asb.
Re: Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak
Posted: Mon Oct 12, 2015 7:22 pm
by Geno
Baie dankie!
Ek PM jou moreoggend.