Page 1 of 1

G7 waarde van .284 Nosler Custom Comp

Posted: Thu Oct 08, 2015 5:39 pm
by LoopSoosStroop
Kan ek asb weer die slim manne pla?

Soek hierdie outjie se G7 waarde.

Dankie!

Re: G7 waarde van .284 Nosler Custom Comp

Posted: Thu Oct 08, 2015 5:39 pm
by LoopSoosStroop
Dis die 168 gr. Dink nie daar is nog 'n gewig vir 7 mm nie.