Page 1 of 1

Boyds kolf

Posted: Wed Oct 07, 2015 5:00 pm
by reggie
Dag se

waar kan mens boyds thumb hole stock kry vir howa .308 varmeter?

Re: Boyds kolf

Posted: Wed Oct 07, 2015 5:13 pm
by Gian_dP
Jy kan direk van Boys af bestel of deur Geno/Gé. Hulle voer die kolwe in. As jy deur hulle bestel, kan jy ook oor $99 gaan. Kan dan bietjie laat customise.

Re: Boyds kolf

Posted: Wed Oct 07, 2015 5:13 pm
by Nickvn
Praat met Geno hier op die forum.