Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Mon Oct 05, 2015 3:31 pm
by Wildbunny
Nuwe Lid

My Naam is Herman ek van pta. friend het my die wonderlike forum gewys so hoop om baie te leer en nuwe kenisse en vriende te maak.

Het 2 seuns en 'n geduldage vrou.

Groete.

Re: Nuweling

Posted: Mon Oct 05, 2015 6:44 pm
by Chris (vdB)
Baie welkom!!

Re: Nuweling

Posted: Mon Oct 05, 2015 11:21 pm
by jamalley
Welkom hoop jy geniet dit baie hier op forum

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 06, 2015 7:37 am
by Jay Jay
Hi Herman, baie welkom

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 06, 2015 1:42 pm
by Kubus
Welkom, hoop jy leer baie en geniet die forum.

Re: Nuweling

Posted: Tue Oct 06, 2015 4:48 pm
by Sybrandz
Baie welkom.