Nightforce SHV 3-10x42 in SA?
Posted: Fri Oct 02, 2015 6:34 am
Dagsê kêrels
Die 3-10 SHV is so jaar terug gelaunch maar ek het nog nie gesien in SA nie. Weet iemand dalk wanneer hulle gaan inkom? Ek het die 5-20 op my plat skieter en is opsoek na die 3-10 vir my bos skieter.