Page 1 of 1
Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Wed Sep 30, 2015 9:04 pm
by Jackalsniper
Jis manne is hier erens n teiken wat ek kan aflaai vir oefen. moet natuurlik oorspronglikke grootte wees. Is hier dalk een wat mag gecopy word deur lede miskien?
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Wed Sep 30, 2015 9:13 pm
by cassie_calvinia
ek gebruik in 150mm gong.
as jy hom tot anderkant die 300m kan skiet, is dit goed genoeg dink ek.
weet die chasa jakkals teiken is iets soos 10% groter as jakkals
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Wed Sep 30, 2015 9:25 pm
by NicoSmit
Ek het 'n jakkals kop teiken nou nie 100% volgens skaal nie pas op 'n A4 papier Pm my jou email dan pos ek hom vir jou sal more wees ek sit nog by die werk
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Wed Sep 30, 2015 9:31 pm
by Williel
Krap bietjie hier en kyk of dit is wat jy wil he.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=37885
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Thu Oct 01, 2015 6:03 am
by sako 30-06
So een?
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Thu Oct 01, 2015 8:07 am
by Jean Marais
Ek het bg foto in twee gesplit, en druk elke halwe op 'n A3 blad wat ek dan weer aanmekaar vasplak. Werk heeltemal goed genoeg.
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Thu Oct 01, 2015 11:20 am
by NicoSmit
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Thu Oct 01, 2015 7:37 pm
by johans
koop sommer een
Re: Is daar erens n jakkals teiken om af te laai?
Posted: Sun Oct 04, 2015 6:57 pm
by Jackalsniper
Dankie kerels ek behoort reg te kom