Page 1 of 1

Hoe is hierdie vir Long Range ? 13 voet hoog op n 100 y.

Posted: Tue Sep 29, 2015 7:13 pm
by Jackalsniper

Re: Hoe is hierdie vir Long Range ? 13 voet hoog op n 100 y.

Posted: Tue Sep 29, 2015 8:07 pm
by alecjohnson
Jy kan sommar sien hoe skeef sit daai teleskoop. Daai 375 Cheytac lyk na 'n monster.

Re: Hoe is hierdie vir Long Range ? 13 voet hoog op n 100 y.

Posted: Wed Sep 30, 2015 1:35 pm
by NJ_v_N
200MOA basis, jy gaan nie so een by jou local wapen winkel optel nie...

Daai koeƫl het omtrent niks energie oor op daai afstand nie.