Page 1 of 1

Waar koop ek Nikon Monarch

Posted: Mon May 30, 2011 9:33 pm
by Frikjordaan
Gee asb raad.

Waar begin soek ek beste prys vir 4-16 x 50 Nikoplex Nicon Monarch/

Dankie
Frik

Re: Waar koop ek Nikon Monarch

Posted: Mon May 30, 2011 9:57 pm
by Stefan764
Ek sou begin by Safari and Outdoor.

Bel vir Stefan

;D

Re: Waar koop ek Nikon Monarch

Posted: Tue May 31, 2011 7:23 am
by 300Winmag
Stefan764 wrote: Ek sou begin by Safari and Outdoor.

Bel vir Stefan

;D
Hie hie - wanneer maak julle oop? Die bank se geld pla my...

Re: Waar koop ek Nikon Monarch

Posted: Tue May 31, 2011 8:40 am
by Christo Els
Soos wat al uit gevind het is hulle pryse die beste en vra ook nie te veel vir die koerier nie

Re: Waar koop ek Nikon Monarch

Posted: Tue May 31, 2011 8:21 pm
by Stefan764
300Winmag wrote:
Stefan764 wrote: Ek sou begin by Safari and Outdoor.

Bel vir Stefan

;D
Maandag is ons oop ou mater  ;D ;D ;D ;D  kani wag nie!!!!!!

Hie hie - wanneer maak julle oop? Die bank se geld pla my...