Page 1 of 1
Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:37 pm
by Erich
Goeie Middag,
Wil net hello se van Windhoek, ek is verskriklik lief vir jag en visvang. Het al baie van die "site" gehoor en sal graag my kennis wil opskerp :-)
Lekker dag verder.
Groete :-)
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:41 pm
by FHM
Welkom ou maat - sien die verwysing van die Ceracote Namibia gesprek wat ons bymekaar uitgebring het.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=73&t=43922
Hoop jy geniet dit hierso - klomp bakgat manne hier en n trop Namibiers ook!
Sien uit na jou deelname.
PS: Ek is Oktober eerste in daai ry vir diens ...
En o-ja - hier moet jy eers 25 posts he voordat jy kan adverteer, se maar net voordat jy in die diepwater beland

Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 4:12 pm
by Erich
Dankie FHM, waardeer die informasie,
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 4:57 pm
by Gawie(13mm)
Welkom maat.
Ek sien jy en FHM deel 'n liefde vir spinnekoppe!

Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 5:12 pm
by Erich
Dankie Gawie :-)
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 7:25 pm
by Kalahari
Welkom Erich
Ek sal ook later draai kom maak. Het darem al jou besonderhede gekry.
Geniet dit hier.
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 8:48 pm
by Erich
Kalahari wrote:Welkom Erich
Ek sal ook later draai kom maak. Het darem al jou besonderhede gekry.
Geniet dit hier.
Dankie Kalahari,
Sien jy van Gochas, Lekker my oom hulle het daar geboer :-)
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 8:51 pm
by Kalahari
Erich wrote:Dankie Kalahari,Sien jy van Gochas, Lekker my oom hulle het daar geboer :-)
Ja Erich, ek is in die Soutblok, so 120km suid-oos van Gochas.
Wie is jou oom as ek mag vra en waar het hulle geboer, dalk ken ek hulle?
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 8:53 pm
by Erich
Kalahari wrote:Erich wrote:Dankie Kalahari,Sien jy van Gochas, Lekker my oom hulle het daar geboer :-)
Ja Erich, ek is in die Soutblok, so 120km suid-oos van Gochas.
Wie is jou oom as ek mag vra en waar het hulle geboer, dalk ken ek hulle?
Brand Kotze, hulle plaas was net agter Moscow :-)
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 8:56 pm
by Kalahari
Ja nee, klein wêreld

, jy en Werner en klein Brand is dan neefs?
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 9:00 pm
by Erich
Kalahari wrote:Ja nee, klein wêreld

, jy en Werner en klein Brand is dan neefs?
Net so... :-)
Lekker aand
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 9:03 pm
by Kalahari
Dankie , selfde jou kant.
Re: Nuweling
Posted: Tue Sep 29, 2015 9:18 pm
by jamalley
Welkom
Re: Nuweling
Posted: Wed Sep 30, 2015 7:37 am
by Jay Jay
Hi Erich, baie welkom.
Re: Nuweling
Posted: Wed Sep 30, 2015 4:31 pm
by 243Songdaug
Welkom
Re: Nuweling
Posted: Wed Sep 30, 2015 4:40 pm
by Erich
Dankie vir die verwelkoming, lekker dag.