Page 1 of 1
G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:06 pm
by LoopSoosStroop
Het iemand dalk 'n G7 waarde vir die .284 150 gr SMK?
G1 is:
.429 @ 2400 fps and above
.435 between 2400 and 1700 fps
.450 @ 1700 fps and below
My googlefu spoor niks op nie. Dalk het die slim manne erens iets weggebere?
As ek so vir die koeel kyk lyk bogenoemde G1 bietjie konserwatief. Anyways, het 200 van hulle waarmee die 7mmRM ingewy gaan word.
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:07 pm
by LoopSoosStroop
Product code is 1915.
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:44 pm
by Williel
Kry die formula op die internet vir wat dit mag werd wees.
g1 x .512=g7
and for vice versa
g7/.512=g1
Kan iemand dit bevestig asb.
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:50 pm
by alecjohnson
My eerste gedagte is dat jy net een tipe BC kry op 'n koeël vorm waarvan meeste G1 is wat nie baie konstant is nie (soos jy sien verander dit soos spoed afneem.
http://forum.snipershide.info/showthread.php?t=157277
Ek het 'n bitjie gegoogle en die formule gekry. of dit werk weet ek nie, ek skiet nog nie LA nie en weet dus redelik min van BC af.
g1 x .512=g7
en
g7/.512=g1
Dus as die formule werk behoort die G7 waarde van die Sierra MK 150gr 0.2196 te wees wat vir my reg lyk.
Toe LA manne leer ons iets asb.!!!
Edit:
Williel lyk my ek en jy google dieselfde HeHe
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:56 pm
by LoopSoosStroop
G7 is konstant oor die spoed spektrum. So dit maak glad nie sin dat mens net met 'n faktor werk om G7 vanaf G1 te bepaal nie, want G1 verander met spoed.
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 3:59 pm
by cassie_calvinia
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 4:00 pm
by Williel
As jy daai JBM calc gebruik en die spoed verander, verander die G7 waarde ook.
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 4:23 pm
by Pinkes
Volgens Bryan Litz
G7:0.232 BC
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Tue Sep 29, 2015 4:33 pm
by alecjohnson
LoopSoosStroop
Dis wat ek geweet het van BC
G1 – also known as Ingalls, G1 projectiles are flatbase bullets with 2 caliber nose ogive and are the most common type of bullet.
G2 – bullets in the G2 range are Aberdeen J projectiles
G5 – G5 bullets are short 7.5 degree boat-tails, with 6.19 caliber long tangent ogive
G6 – G6 are flatbase bullets with a 6 cailber secant ogive
G7 – Bullets with the G7 BC are long 7.5 degree boat-tails, with 10 caliber tangent ogive, and are very popular with manufacturers for extremely low-drag bullets.
G8 – G8s are flatbase with a 10 caliber secant ogive
So volgens my kan 'n koeël net G1 of G7 as voorbeelde he. Maar tog gee berger G7 en G1 vir 'n koeël so iewers moet daar 'n formule wees Die G waarde is egter 'n wiskundige konstante.
Ek is egter hier heeltemal uit my gemaksone!
as ek na die trajek van die projektiel wil kyk gee ek glad nie om watter tipe BC dit het nie, ek vul die tipe BC in Quick target en kyk na die trajek, die program doen al die somme vir my.
Re: G7 waarde van .284 150 gr Sierra Match King
Posted: Thu Oct 08, 2015 5:40 pm
by LoopSoosStroop
Pinkes wrote:Volgens Bryan Litz
G7:0.232 BC
Thanks!