Page 1 of 3

Skoot plaasing

Posted: Mon May 30, 2011 8:38 pm
by Gerhard
Kom ons kyk bietjie waar julle die skote sou sit om te sorg vir biltong en die bok so gou as moontlik op die grond te kry

BWB

[img width=560 height=307]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40409a.jpg[/img]

Kudu

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40406a.jpg[/img]

Rooibok

[img width=560 height=457]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40444a.jpg[/img]

Zebra

[img width=560 height=282]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40512a.jpg[/img]

Rooihartebees

[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... tebees.jpg[/img]

Otterjasie

[img width=560 height=401]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... cement.jpg[/img]

Waterbok

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010649.jpg[/img]

Re: Skoot plaasing

Posted: Mon May 30, 2011 8:41 pm
by Gerhard
BWB

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010339.jpg[/img]

Rooihartebees

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010416.jpg[/img]

Wielneus

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010356.jpg[/img]

Waterbok

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010371.jpg[/img]

Eland

[img width=560 height=469]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... GC0165.jpg[/img]

Re: Skoot plaasing

Posted: Mon May 30, 2011 9:46 pm
by Stefan764
Gerhard wrote: Kom ons kyk bietjie waar julle die skote sou sit om te sorg vir biltong en die bok so gou as moontlik op die grond te kry

BWB

[img width=560 height=307]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40409a.jpg[/img]

BWB net agter sy oor, onder die buig van die horing waar hy die boss verlaat
Kudu

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40406a.jpg[/img]
Waterbok - op die punt van die wit strepie net bo die oog

Re: Skoot plaasing

Posted: Mon May 30, 2011 9:48 pm
by Stefan764
Dink ek het bietjie n toets gedop met dai zebra, saou eerder gewag het dat dai kleintjie uitstap agter sy ma en seker maak hy salit maak as ek haar skiet.....  :-[

Re: Skoot plaasing

Posted: Mon May 30, 2011 9:54 pm
by Stefan764
Gerhard wrote: BWB - regop kruishaar middel van sy gesig, horisontale kruishaar middel van sy oorbasisse (as daar so woord is, haha, mar jule weet wat ek meen)

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010339.jpg[/img]

Rooihartebees - geen skoot op Hartbees in die posisie

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010416.jpg[/img]

Wielneus - vir vleis sou ek die voorste klein varkie in sy oog geskiet het

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010356.jpg[/img]

Waterbok - net regs van die wit strepie bo sy oog

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010371.jpg[/img]

Eland - hier moet n man versigtig wees, ek het al die toets gedop, n eland se kop lyk (of is) baie groot maar die brein is klein, skootplasing n duim links en n duim hoog van sy oog soos hy daar staan

[img width=560 height=469]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... GC0165.jpg[/img]

Laat weet maar hoe het ek gevaar en waar het jy my uitgevang!!  :P ;D

Stef

Re: Skoot plaasing

Posted: Mon May 30, 2011 10:08 pm
by Spanner
Stefan, brein skote is ho? risiko skote vir 'n ou soos ek wat duur betaal vir die jag.  Die kans is vir my te groot dat die dier dalk net sy kop ?ffens kan sak of lig en dan sit ek met 'n "kop skoot" deur die kakebeen of deur die horing... en baie spoorsnywerk wat op my wag ! 
Ek jaag maar die koeel deur die enjinkamer en sny so effens vleis weg in die proses... maar die boude en die rugstringe makeer absoluut niks !  ;D en dis waar pappa sy beste biltonge van sny !

Gerhard het die fotos ook goed gekies sodat selfs 'n hartskoot nie altyd verseker is met die plantegroei en die obstruksies voor en agter die dier in die pad nie .

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 5:01 am
by Gerhard
Stefan

Jy moet onthou hierdie skote kry jy op die voete en nie van die bakkie af nie.

Kop skote is hiper hoe risiko skote. Om elke dier kop skote te probeer skiet gaan jy kakebene ens afskiet veral as jy op die voete jag en dit gebeur meer as wat manne wil erken met skiet van die bakkie af...

Wie wil nog probeer???

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 6:36 am
by Stefan764
Nie een van die diere was verder as 150m toe hierdie fotos geneem was nie. Van ons loop met skietstokke en jag....

Dog ons skiet vir biltong in hierdie oefening...

Stefan

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 6:48 am
by Gerhard
Nee, jy sal verbaas wees wat zoom doen.

Daar was van hulle wat goed oor die 300 m was toe ek die fotos geneem het... lol

Jy kan skote skiet waar jy wil. Maar al skiet jy oor skiet stokke en ek doen ook en jy maak n mm fout agter en die bok staan op 150m gaan die bok jou die plaas wys.

Ek het meeste van die fotos geneem met die doel om skoot plaasing te oefen vir boog jag.

Gebruik "paint" en maak n kolletjie op die bok waar jy die bok sou skiet. Nie net kop skote nie.

Ek ken n ou baas wat baie trots is op sy 300 Win Mag maar hy kan nie anders as kop skote skiet in die bosveld nie anders bly daar nie veel biltong vleis oor nie... he he he

Soms is spoed nie alles nie.  ;)

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 9:10 am
by Christo Els
Gehard het jy die fotos op 'n sondag geneem, want hoe anders kan 'n mens daar die koedoe so los ;D

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 9:47 am
by Gerhard
Christo Els wrote: Gehard het jy die fotos op 'n sondag geneem, want hoe anders kan 'n mens daar die koedoe so los ;D
Hy was in n natuur reservaat tussen Durbs en PMB... ;)

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 9:48 am
by 222
Thanks Gerhard

Nou kan my laaitie as hy Vrydag van die koshuis afkom gou kom s? waar hy hulle gaan skiet. Ek hou van daai grassies wat in die pad is dit maak dit een van 2 of jy los hom of jy vat 'n kans. ???

'n man sal ook mooi na jou eie lengte moet kyk wat vir die lang manne moontlik is gaan vir die kortes bietjie moeilikheid gee. Ek stem saam dat kopskote riskante skote is, het al te veel afbek karkasse gekry.

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 10:03 am
by Gerhard
Ek sal vanaand die fotos weer laai maar dan met skoot plaasing aanduidings soos ek hulle sou geskiet het.

Dan laat weet julle of julle saam stem of nie...

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 12:01 pm
by Jagtersdok
Ek moet s? die fotos is half misleidend as dit kom by afstand want soos Stef s? lyk nie een van die diere verder as 150meter nie en meeste is onder 100meter en hulle is oop en rustig, so hulle weet nie van jou nie. Ek wil regtig nie windgat klink nie, maar vergeet van staan en skietstokke, as ek daai Harris se pootjies uitgeskop het plat op my gat gaan sit het het ek ook aldie skote probeer gooi waar Stef ges? het met my 2skewe0.

Vir die kudu sal jy helse kans wag om hartlong te skiet want jy weet nie wat is versteek agter daai grassies nie, die rooihartbees agter die bos moet jy maar kans gee om te beweeg dat jy skoot kan kry

Maar aangesien ons nou vir die hart long area moet skiet is hier 'n tip
Vir die goed wat plank dwars stan skit jy reguit deur net agter die knoppe
Vir dit wat skuins staan en na jou kyk sit jy die skoot meer voor die knoppe na die bors deur
Vir die wat skuins weg staan en kyk bietjie verder agtertoe.
Met die bokke wat skuins staan is dit baie belangrik om na punt in die bok te skiet, visualiseer waar die hart sou l? en skiet na daardie punt in die bok maak nie saak waar die vel breek nie

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 7:45 pm
by Gerhard
Hier is waar ek die skote sou gesit het as ek geweer jag

Waterbok bul op 150 meter

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... erbok1.jpg[/img]

Die waterbok bul l? so vir my is daar geen skoot totdat hy opstaan nie

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... terbok.jpg[/img]


Vlakvarke op 150 meter

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... kvark1.jpg[/img]

Geen skoot op die Rooihartebees

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... ebees1.jpg[/img]

Rooihartebees op 75 meter

[img width=560 height=372]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... bees-1.jpg[/img]

Rooibok op 80 meter

[img width=560 height=457]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... ooibok.jpg[/img]

Kudu bul op 50 meter
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... Kudu-2.jpg[/img]

Eland bul op 90 meter

[img width=560 height=469]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... land-1.jpg[/img]

Blouwildebees op 145 meter

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... g/BWB1.jpg[/img]

Blouwildebees op 120 meter

[img width=560 height=307]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... ag/BWB.jpg[/img]

Zebra op 110 meter
[img width=560 height=282]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... ebra-1.jpg[/img]

ek weet daar staan n vulletjie agter die merrie. Vir die senario is dit n hings

Laat weet wat dink julle.

Julle is welkom om eie skoot plasings in te teken

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 8:16 pm
by Jagtersdok
Ek dink jy is basies reg met die skootplasing.

Ek sou op die rooibok 1" links gemik het
Die Kudu op 50meter is die kopskoot so aan soos kan, en volgens my betere skoot as die blad, maar as jy blad wil skiet 3" laer.
Doe Blouwildebees wat skuins wegstaan 2-3" na regs sal jy basies dele van beide longe tref en deur die hart hardloop.

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 8:23 pm
by Gerhard
Jagtersdok wrote: Ek dink jy is basies reg met die skootplasing.

Ek sou op die rooibok 1" links gemik het
Die Kudu op 50meter is die kopskoot so aan soos kan, en volgens my betere skoot as die blad, maar as jy blad wil skiet 3" laer.
Doe Blouwildebees wat skuins wegstaan 2-3" na regs sal jy basies dele van beide longe tref en deur die hart hardloop.
Neels,

Teken jou skoot plasing in asb man...

Dis lekke vir die ander manne om te sien en dit is n great manier om te leer...

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 8:27 pm
by Stefan764
Gerhard, jy skiet 3x van daai bokke deur die grasse. Ek dink nie dis so slim idee nie.... Dan gaan ek liewer vir tussen die oge. My mening...

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 9:01 pm
by Gerhard
Kudu bulle op 140 meter

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 0027-1.jpg[/img]

Kudu bul op 90 meter

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... G_0012.jpg[/img]

Rooibok op 85 meter

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 50055a.jpg[/img]

Bosbok op 68 meter

[img width=560 height=465]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 50463a.jpg[/img]

Steenbok op 75 meter

[img width=560 height=237]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 50430a.jpg[/img]

Olifant op 50 meter

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 50084a.jpg[/img]

Zebra op 175 meter
[img width=560 height=259]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40596a.jpg[/img]

Blesbok op 150 meter

[img width=560 height=288]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 40477a.jpg[/img]

Al die skote word van uit veld posisies of van af skiet stokke geskiet.

Gooi weer bietjie julle skote

Re: Skoot plaasing

Posted: Tue May 31, 2011 9:10 pm
by Jagtersdok
Gerhard

Hoe moet ek maak om paint te kan gebruik?
Moet ek die photos op photobucket gaan aflaai en dan edit? of hoe maak ek?

Neels

Re: Skoot plaasing

Posted: Wed Jun 01, 2011 5:53 am
by henslin
M?re Gerhard

Hier kom my gelukskote - van die Olifant weet ek niks !!!

[img width=560 height=237]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... eenbok.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... /RB85m.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... lifant.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... udu90m.jpg[/img]

[img width=560 height=465]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... Bosbok.jpg[/img]

[img width=560 height=288]http://i1038.photobucket.com/albums/a46 ... sbok-1.jpg[/img]

Re: Skoot plaasing

Posted: Wed Jun 01, 2011 6:45 am
by whisper
Gerhard, my maat, die is n goeie oefening........al wat my kwaad maak, is dat by Tala (lyk soos Tala) is, en jy se nie eers dat jy afkom bananaland toe..........hoe nou? Olifant, vat n lyn een duim bo die oog, en een dauim voor waar die oor die vou (crease) maak op die kop, "side brain shot".

Mooi loop

Whisper.

Re: Skoot plaasing

Posted: Wed Jun 01, 2011 6:50 am
by Gerhard
Jagtersdok wrote: Gerhard

Hoe moet ek maak om paint te kan gebruik?
Moet ek die photos op photobucket gaan aflaai en dan edit? of hoe maak ek?

Neels
Neels,

Jy copy die fotos na n folder op jou rekenaar.

Dan maak jy die fotos in paint oop en sit jou skoot plaasing op.

Save dan en laai die foto op photobucket en plaas terug op die forum.

Dis bietjie effort maar dit is n baie handige manier om goed op n foto aan te dui.

Onthou ek het die fotos geplaas nie om argumente uit te lok nie maar vir ons om dit te gebruik as leer middel...

Hoop die manne maak gebruik daarvan...

Re: Skoot plaasing

Posted: Wed Jun 01, 2011 6:53 am
by Gerhard
whisper wrote: Gerhard, my maat, die is n goeie oefening........al wat my kwaad maak, is dat by Tala (lyk soos Tala) is, en jy se nie eers dat jy afkom bananaland toe..........hoe nou? Olifant, vat n lyn een duim bo die oog, en een dauim voor waar die oor die vou (crease) maak op die kop, "side brain shot".

Mooi loop

Whisper.
More Meester,

Ja daai kudu, blessies en wildebeeste loop by Tala...

Ek het op Cato Ridge gewerk van Sept 2009 tot Junie 2010.

Tala is so naby as wat ek aan jag gekom het in piesang lang...  ;D

Re: Skoot plaasing

Posted: Wed Jun 01, 2011 6:56 am
by 222
Henslin

Daai Blesbok, sal mens die skoot vat? Bedoelende die een wat agter hom staan? Ek weet dit is skootplasing maar sal mens skiet in die betrokke geval?

Gerrie