Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Mon Sep 28, 2015 9:22 pm
by visser
Naand almal.My naam is Abraham Visser en ek bly op Piketberg.Oorspronklik van Bitterfontein.My vrou het ook al baie dreigemente gehad oor my "alewige" verslawing aan Jaracall.Maar n man met n roer bly maar n unieke skepsel.
Elk geval,ek sien uit na ure se plesier en kennis hier op die forum.Ek skiet met n 223 Brno en het n nuwe baba- n Howa 25-06.
lekker aand almal
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Sep 28, 2015 9:40 pm
by PWV
Welkom, Abraham. Geniet dit by ons.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Sep 29, 2015 9:41 am
by Jay Jay
Hi, baie welkom.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Sep 29, 2015 11:05 am
by Ritchie
Welkom! Mag jy so baie leer soos wat ek al het op die forum!
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Sep 29, 2015 11:07 am
by Chevvy SS
Welkom Abraham.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Sep 29, 2015 1:57 pm
by Gawie(13mm)
Welkom.
Jaracal vreet ook al my data op!
Is jy op die dorp of bly jy in die omgewing?
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Sep 29, 2015 4:34 pm
by visser
Gawie(13mm) wrote:Welkom.
Jaracal vreet ook al my data op!
Is jy op die dorp of bly jy in die omgewing?
Ek plaasbestuurder net buite die dorp.Ons gronde le om die dorp.3 Km van my huis tot by die skool
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Sep 29, 2015 9:19 pm
by jamalley
Welkom