Page 1 of 1

'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Fri Sep 25, 2015 8:00 pm
by Speelmansjagter
en brag bietjie met van sy nuwe speelgoed...

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Fri Sep 25, 2015 8:01 pm
by Speelmansjagter
Aansoek vir die roer vandag in Pretoria geland,,,

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Fri Sep 25, 2015 8:06 pm
by Hein (Haan)
Geniet daai Kahles dis n great scope! Op wat kom hy?

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Fri Sep 25, 2015 8:09 pm
by Pvdw
Jo daai scope gaan vir niks anders terugstaan nie!!

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Fri Sep 25, 2015 8:26 pm
by Mellies
Smart glase daai!

Sien jy het op die Leupold ringe besluit? ;)

Geniet hom.

Met n vleisie...

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Fri Sep 25, 2015 8:42 pm
by Speelmansjagter
Dankie baie....
Hy gaan op 'n Sabatti rover in 6.5x 47 kom....

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Fri Sep 25, 2015 9:40 pm
by Bakkies303
Mooi scope Jaco. Hoop hy het genoeg adjustment vir die wind hier in PE.

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Sat Sep 26, 2015 5:43 am
by Kubus
Geniet hom ou grote.
Bly hier is ouens in die oos kaap om daai klas scope te bekostig.
Ons andere begeer maar net ++>: ++>:

Re: 'n ''Greenie'' in die sport is baie exited......

Posted: Sat Sep 26, 2015 8:12 pm
by Chevvy SS
Bitter helder glas daai.