Page 1 of 1
New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 10:33 am
by bobbyg
Bobby Graham
Ballito, KZN
Hobbies: Hunting, Deep Sea Fishing, Golf
Company: Pulsator Lures
Sako TRG 260REM
Winchester 270Win
Winchester 30-06
CZ 9,3x62
Beretta Silver Pigeon 12Ga
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 10:36 am
by Williel
Welkom Bobby, jy sal dit geniet hier. Jy het n paar lekker gewere daar in die kas.
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 10:38 am
by Ashley
Welkom en geniet dit!
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 10:40 am
by ruaanb
Welkom Bobby baie lekker plekkie daar waar jy bly!
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 11:24 am
by bobbyg
Dankie!
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 12:58 pm
by Smitstertjies
Welkom Bobby. My post vanoggend het geen kwade bedoelings nie. Ons is net al n paar keer gevang hier deur manne wat op 1 post adverteer. Ons kyk maar uit hier vir mekaar op Jaracal.
Ek glo jy gaan dit geniet!
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 2:05 pm
by Jay Jay
Hi Bobby, baie welkom. ek is ook nog nuut op die forum maar leer baie.
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 8:21 pm
by Pappabeer
Welkom Bobby.
Waar skiet julle in Balito? Is daar nie n clay baan waar mens nie n arm en n been betaal nie? Ek sal noggal die 100km ry om dit in te pas en my haelgeweer skiet te verbeter.
Re: New Member
Posted: Fri Sep 25, 2015 8:57 pm
by Plaashaas
Welkom Bobby
Re: New Member
Posted: Sat Sep 26, 2015 6:11 am
by Kubus
Baie welkom en geniet!!!!!!!
Re: New Member
Posted: Sun Sep 27, 2015 10:25 pm
by jamalley
Welkom
Re: New Member
Posted: Mon Sep 28, 2015 7:30 am
by bobbyg
Papabeer, ons tak (IPITHI) se skietbaan is by Stanger.
Die baan is ongelukkig net 200m.
Ons word egter toegelaat om haelgeweer ook te skiet.
Groete