Page 1 of 1
Herlaai opgesom, baie nice,
Posted: Mon May 30, 2011 11:18 am
by Hugo
http://www.africanoutdoorsman.co.za/gea ... g-101.html
Kyk hoe mooi het die man dit vir ons beginners opgesom.
Re: Herlaai opgesom, baie nice,
Posted: Mon May 30, 2011 1:47 pm
by Dawid
Hugo....Hehehehehe lekker lag ek nou.....die man het dit baie netjies uiteengesit en vir my kom hierdie inligting net op die regte tyd.....Ek gaan als in die inligtingstuk op die punte van my vingers ken en as ek by die herlaaikursus kom gaan ek lyk soos n ouuuuuu herlaaier.
Baie dankie vir die "link" Hugo
Re: Herlaai opgesom, baie nice,
Posted: Mon May 30, 2011 1:51 pm
by Hugo
Ja en dan gooi jy sommer "herlaai" praatjies heen en weer om te maak of jy 'n kenner is.
Re: Herlaai opgesom, baie nice,
Posted: Sat Sep 17, 2011 7:07 pm
by DWB
Hel, hierdie was nou 'n bakgat stukkie gewees