Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Wed Sep 23, 2015 8:55 am
by Lewies
Hi Almal. Ek het al baie van die form gehoor, en glo ek sal waardevolle inligting hier kry.
Ek jag met 'n Winchester Mod. 70 featherweight .270 en het hiedie jaar begin herlaai. Als het nie seepglad geloop nie, het my ladings gekry vir GS Costum punte met die regte spoed, maar kon glad nie groepeer nie. Die geweer het al meer rond en bond begin skiet. Hy is nou by die geweersmit, waar hy ge-bed word. Hoop dit sal werk.
Enige iemand dieselfde probleme al gehad?
Groete
Louis
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Sep 23, 2015 9:09 am
by alecjohnson
welkom hier, Met GSC koeƫls het ek nog net goeie resultate gekry, nie een van my gewere is gebed, of enege snaakse goed aan gedoen nie, maar hoop jy kom gou reg na geweersmid daaraan gewerk het.
vertel so bitjie meer van jou self en van waar is jy?
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Sep 23, 2015 9:16 am
by Ashley
Welkom Louis!
Glo jy gaan dit hier geniet. Hier is n paar slim manne wat jou sekerlik advies sal kan gee.
Laat weet die ouens as jy daai roer terug het, iemand sal kan help!
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Sep 23, 2015 9:20 am
by cobus s
Welkom Louis.
Hoop jy geniet die Forum soos ek leer elke dag iets nuuts.
Groete.
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Sep 23, 2015 9:45 am
by Lewies
Dankie!
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Sep 25, 2015 9:41 am
by dawiec
baie welkom!
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Sep 25, 2015 10:32 am
by ruaanb
Welkom en geniet dit hier.
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Sep 25, 2015 12:35 pm
by Kubus
Welkom en geniet die inligting beskikbaar.
Die ouens help graag!!!!
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Sep 27, 2015 10:28 pm
by jamalley
Welkom
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Sep 28, 2015 7:38 am
by Lewies
Dankie Almal
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Sep 28, 2015 7:49 am
by PWV
Lewies wrote:Dankie Almal
Welkom Lewies. Dui net op jou "profile" aan waar jy vandaan kom.
Dan weet ons waarheen ons jou persentjie kan pos, as jy een verdien.
