Rooikat inroep
Posted: Fri Sep 18, 2015 2:48 pm
Ek soek raad.
Gaan gewoonlik veld toe om as n reel jakkalse te roep, en gebruik dan prooiklanke/roepe en volg op met jakkalsroepe afhangende van die seisoen. As n rooikat ook inkom is dit n bonus.
Nou is ek gekonfronteer met n problem van n rooikat in n spesifieke kamp. Wil haar gaan roep, maar is onseker hoe om met haar te werk te gaan. Hoop julle verstaan, ek wil spesifiek haar target, want ek glo nie daar is jakkalse in die spesifieke kamp nie.
My kop se vir my om dan weg te doen met jakkalsroepe. Gebruik ek dan net prooiroepe?
Ons moet maar almal op een of ander manier leer/of het net nie goed genoeg geluister op Taffie se kursus nie.