Page 1 of 1

Nuut op Forum

Posted: Fri Sep 18, 2015 4:50 am
by michris
Ek is Michris Ferreira van Rustenburg, geniet jag en die buitelewe en het onlangs begin herlaai. Vind julle forum baie leersaam

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Sep 18, 2015 4:54 am
by Plaashaas
Welkom

Ek neem aan jou ma is Michelle en jou pa chris?

Vir watter kalibers laai jy?

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Sep 18, 2015 7:40 am
by OupaZA
Baie welkom!!

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Sep 18, 2015 8:50 am
by Ashley
Welkom hier Mich!

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Sep 18, 2015 9:13 am
by Kubus
Baie welkom.
Geniet.

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Sep 18, 2015 12:56 pm
by jamalley
Welkom maat, hoop jy geniet die gesprekke so veel soos ekself

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Sep 18, 2015 2:53 pm
by michris
Paashaas, My voorname is Michael Christiaan
Ek laai huidig my 270 Musgrave, ek wil begin met my.303 en my.222
Dankie vir die verwelkoming, voel sommer tuis.