Opsoek na Suzuki SJ410/413
Posted: Wed Sep 16, 2015 10:06 pm
Goeie naand manne
Ek is opsoek na n nuwe projek om aan te pak.
Ek is opsoek na n suzuki SJ om te restureer en reg te maak. as enige iemand een het of weet waar ek kan reg kom laat weet my asb,
Groete aan almal.