Page 1 of 1

Nissan hardbody Diff service

Posted: Wed Sep 16, 2015 8:51 am
by FCLoretz
Het enige iemand al die gasket seel op een van hierdie diffs vervang met die elektroniese diff lock, dit is 'n 2x4.

Re: Nissan hardbody Diff service

Posted: Wed Sep 16, 2015 3:12 pm
by RUPERT
waar sit die seel.Op die bel self of die by die beerings