Page 1 of 1

Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:17 am
by HoggerNaut
Mornings.

Does anybody know from where any of these can be had?

Regards.

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 9:09 am
by Capt. Yoda
If you cant find one maybe also have a look for a Tikka "set trigger", I have also heard very good things about the JARD trigger

https://tikkaperformance.com/tikka-set-trigger

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 9:28 am
by Geno

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 2:49 pm
by Finfan
Capt. Oblivious wrote:If you cant find one maybe also have a look for a Tikka "set trigger", I have also heard very good things about the JARD trigger

https://tikkaperformance.com/tikka-set-trigger
Ek wou ook vir my n Tikka Set Trigger bestel, tot ek prys gekry het dat dit my so rondom R6000 gaan kos. Het toe vir my eerder n Jard 14oz ingevoer (2 weke) van bestel in Amerika tot afgelaai in Bloem. Eks Donderdag terug in SA dan sit ek hom op my Tikka.

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 4:00 pm
by MJK
Laat weet hoe loop hy asb

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:01 pm
by Capt. Yoda
Finfan wrote:
Capt. Oblivious wrote:If you cant find one maybe also have a look for a Tikka "set trigger", I have also heard very good things about the JARD trigger

https://tikkaperformance.com/tikka-set-trigger
Ek wou ook vir my n Tikka Set Trigger bestel, tot ek prys gekry het dat dit my so rondom R6000 gaan kos. Het toe vir my eerder n Jard 14oz ingevoer (2 weke) van bestel in Amerika tot afgelaai in Bloem. Eks Donderdag terug in SA dan sit ek hom op my Tikka.

Goeie genade nee 6k is bq wild, dan skiet ek hom maar net soos hy is

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:52 pm
by Supacow
Hy is darem nie so khaki van sy ma af

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 9:54 pm
by Fritz
Dis ongelukkig die Tikka/Sako man se voorland

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 10:02 pm
by Kalahari
Fritz Hagen wrote:Dis ongelukkig die Tikka/Sako man se voorland
Ek het na een "gevry", maar N$ 9500 pas nie lekker in my beursie nie.
Dit was nou deur die man wat ingevoer het, so ek weet nie wat die gemiddelde billike prys sal wees nie.

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Tue Sep 15, 2015 11:58 pm
by Pappabeer
Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 9:10 am
by Fritz
Pappabeer wrote:Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?
Niks is "fout" met my M695 se sneller nie. Breek op 1.3lbs en dis goed genoeg vir die doel van die geweer. Maar die perd soek 'n Jewel, so ek reken hy wil hom lekker lig kan stel. Dus is B&A die antwoord.

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 9:33 am
by Capt. Yoda
Fritz Hagen wrote:
Dis ongelukkig die Tikka/Sako man se voorland

EK het self al aan so B&A gedink maar my Sako's se snellers werk vir my somer baie mooi na ek die pryse hier gesien het

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 9:34 am
by Pappabeer
Fritz Hagen wrote:
Pappabeer wrote:Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?
Niks is "fout" met my M695 se sneller nie. Breek op 1.3lbs en dis goed genoeg vir die doel van die geweer. Maar die perd soek 'n Jewel, so ek reken hy wil hom lekker lig kan stel. Dus is B&A die antwoord.
ngiyabonga kakhulu

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 10:19 am
by nibo
Kry mens dubbel snellers vir n Tikka?

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 12:00 pm
by Capt. Yoda
nibo wrote:Kry mens dubbel snellers vir n Tikka?

Die Tikka se set sneller is n enkel sneller (singel set trigger) wat jy dan voorentoe druk om hom nou as n hair trigger te gebruik. Baie lekker sneller wat baie sag breek as jy hom so gebruik. Het al van n paar manne gehoor wat nie eers geweet het hul roere het so sneller in nie.

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 1:40 pm
by Fritz
Capt. Oblivious wrote:
nibo wrote:Kry mens dubbel snellers vir n Tikka?

Die Tikka se set sneller is n enkel sneller (singel set trigger) wat jy dan voorentoe druk om hom nou as n hair trigger te gebruik. Baie lekker sneller wat baie sag breek as jy hom so gebruik. Het al van n paar manne gehoor wat nie eers geweet het hul roere het so sneller in nie.
Snaaks dat sommige Tikka Varmints met hulle uitkom en ander nie. Weet Lappies het een op sy .243 gehad en toe geruil met sy .260 s'n. Hy is nogals lekker ek moet sĂȘ

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 1:54 pm
by Nickvn
My tikka sporter het so n haar sneller. Baie lekker en baie lig. Ek is al n paar keer gevang dat hy bietjie vroeg loop, veral as jy staan en skiet met jou vinger op die sneller. Ek het nou n gewoonte aangeleer om my vinger agter die sneller te hou tot ek reg is. Jy voel maar soos n fool as die stof uitslaan hier voor jou en jy nie eers die teiken kan raak skiet op 50m as jy staan nie omdat die skoot loop voor jy nog die geweer op getel het. :-[

Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action

Posted: Wed Sep 16, 2015 3:14 pm
by HoggerNaut
Pappabeer wrote:Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?
Absoluut niks, maar as jy eers met n beter sneller langafstand geskied het is die standard sneller so bietjie ekstra werk.
Ek het n kort konsentrasie span.