Page 1 of 1
Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Tue Sep 15, 2015 5:24 am
by LouisC
More manne, weet julle het al oor skiet brille gepraat.
As iemand my dalk kan help, eks opsoek na 2 pare "Oakley Tombstone" skietbrille?
Weet iemand dalk waar kan ek kry of hoe moet ek tewerk gaan om te probeer bestel?
Dankie
Groete
Re: Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Tue Sep 15, 2015 9:36 am
by alecjohnson
Jy of iemand sal moet invoer. Ek sien die prys vir die enkel lens is $180 en met drie lense $285. Hul advertensie is regtig cool, maar daai prys betaal ek nie vir bril nie!
Re: Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Tue Sep 15, 2015 9:58 am
by blaser
Dis die geld werd
Re: Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Tue Sep 15, 2015 10:22 am
by sPRINGHAAS
LouisC ek sal vir jou uitvind en terugkom na jou toe. Dalk kan ek help...
Re: Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Tue Sep 15, 2015 1:34 pm
by LouisC
sPRINGHAAS dankie man sal waardeer!
Ander opsie is Rudy project se airblast maar eerste keuse is mar die oakleys.
Re: Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Tue Sep 15, 2015 2:42 pm
by sPRINGHAAS
LouisC wrote:sPRINGHAAS dankie man sal waardeer!
Ander opsie is Rudy project se airblast maar eerste keuse is mar die oakleys.
Rudy Project behoort ek mee te kan help, moet net bevestig oor die model. Sal jou vanaand of more laat weet.
Re: Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Wed Sep 16, 2015 1:39 pm
by sPRINGHAAS
LouisC, lyk my nie ek gaan kan help nie. Geen stock van die Rudy nie en die Oakley Tombstone stock kom eers na hy in SA gelaunch word in 2016.
Jammer, hoop jy kom reg.
Re: Skiet brille... Oakley Tombstone
Posted: Wed Sep 16, 2015 1:55 pm
by LouisC
Dankie vir jou moeite mat! Waardeer dit. Sal mar geduldig wag lat hy mar eers hier launch dan

