Page 1 of 1

6.5/284

Posted: Sun Sep 13, 2015 7:22 pm
by 6.5/284Norma
Hallo julle,

ek is nuut op die forum.

Ek jag en herlaai van 1976 af. Woon in KZN en neem deel aan die SAJV kompetisies en jag soveel as ek kan met geweer en boesmangeweer (boog).

Nou het ek twee nuwe kalibers: 260 Rem en 6.5/284 aangeskaf en werk aan ladings vir dit, daarom al die vrae.

baie dankie aan julle wat antwoord en raad gee, ek waardeer dit regtig baie!

Johan

Re: 6.5/284

Posted: Sun Sep 13, 2015 8:32 pm
by Fanta300
Welkom hier

Re: 6.5/284

Posted: Sun Sep 13, 2015 8:55 pm
by Kalahari
Welkom Johan

Ek roei ook nou met my tikka sporter 260 rem, kon darem al 'n effense groep van 12mm +-.
Hoop jy kry gou jou nuwe skietgoed aan die gang.

Voorspoed
Johan

Re: 6.5/284

Posted: Mon Sep 14, 2015 12:01 pm
by 6.5/284Norma
Dankie manne!

Re: 6.5/284

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:30 am
by OU VOORSLAG
Baie welkom op die Forum

Re: 6.5/284

Posted: Tue Sep 15, 2015 9:46 am
by alecjohnson
Welkom by die kampvuur.