Page 1 of 1

357 Doppies

Posted: Sun Sep 13, 2015 4:07 pm
by Gabriel Lewis
Middag Mense

Ek het 34 blink (Nickel) doppe en 50 gewone .357 doppies as iemand belangstel om dit te kom haal in Fourways.

Laat my weet per PM of Whatsapp my op nul82vyf 77 054twee

Gabriel