Page 1 of 1
Sunshade vir n Hawke Sport HD 4-12x50 IR
Posted: Sat Sep 12, 2015 2:09 pm
by Tertius Steyn
Goeie middag almal, weet iemand dalk waar ek n sunshade vir my scope kan kry nie? Al oorals gesoek maar kry nerens nie. As iemand dalk weet kan julle my laat weet groot asb? En dalk die prys ook asb.

Re: Sunshade vir n Hawke Sport HD 4-12x50 IR
Posted: Sat Sep 12, 2015 2:56 pm
by Heinz Petersen
Widman Cape Gate het. Ek het myne by Saburban guns gekry.
Re: Sunshade vir n Hawke Sport HD 4-12x50 IR
Posted: Sat Sep 12, 2015 3:02 pm
by ruaanb
Suburban is die agente so jy behoort daar reg te kom
Re: Sunshade vir n Hawke Sport HD 4-12x50 IR
Posted: Sat Sep 12, 2015 5:38 pm
by Tertius Steyn
Yes Heinz hoeveel jy betaal vir hom as ek mag vra?