Page 1 of 1

Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 2:49 pm
by FHM
Kattekwaad ???

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 2:52 pm
by Gawie(13mm)
Ek sien jy is erg ledig daar in die verre Duits-wes! ;) Die probleem is net dat daai meer katte is as wat die meeste van ons kan hanteer. >:D

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 3:06 pm
by FHM
Gawie(13mm) wrote:Ek sien jy is erg ledig daar in die verre Duits-wes! ;) Die probleem is net dat daai meer katte is as wat die meeste van ons kan hanteer. >:D

Katastrofiese probleempie!....jy gaan n 'afstand taster' nodig he...(sorry) ;D

Probeer die luim ligter kry hier op die laaste uur of twee voor ons gaan braai en skiet en grassny - die manne is so ernstig man! ;)

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 4:14 pm
by Heinz Petersen
Daai tyd sien ek kans vir al daai katte. Die met die sterte klap ek net eenkant toe.

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 4:17 pm
by Gawie(13mm)
Heinz Petersen wrote:Daai tyd sien ek kans vir al daai katte. Die met die sterte klap ek net eenkant toe.
...en dan klap sy jou ander kant toe! :laugh:

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 4:31 pm
by Hein M.
Daai katte lyk nie juis honger nie :)

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 4:52 pm
by Supacow
Ook nie hongor nie

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 7:00 pm
by dehacked
Laat mens wonder of dit nie ok is om katkos te wees nie...

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 7:08 pm
by Hein M.
Een van hulle is beslis overdressed 8)

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Fri Sep 11, 2015 10:59 pm
by Hein M.
Hein M. wrote:Een van hulle is beslis overdressed 8)
'

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Sat Sep 12, 2015 12:48 pm
by Chevvy SS
Daar is net een kat se lêposisie wat reg is.

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:14 am
by hassrei
Lyk my daar was al klaar n mannetjies kat by hulle. Almal le dan.

Re: Dis nou n paar mooi katte

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:21 am
by PWV
Leef sy nog?