Page 1 of 1

Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Thu Sep 10, 2015 2:50 pm
by FHM
Ek sien nounet n veearts se bakkie met die volgende bumper sticker:
"Ek's n veearts, ek ry soos n dier".
Toe dink ek so by myself, daar is darm baie ginekoloë ook op ons paaie!

Re: Jou bumpersticker se baie...

Posted: Thu Sep 10, 2015 2:53 pm
by andre007
Dis hom daai

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Thu Sep 10, 2015 3:01 pm
by Kubus
Skerp man skerp!!!!!!!

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Thu Sep 10, 2015 9:10 pm
by Thunderhead
Baie skerp!

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Thu Sep 10, 2015 9:14 pm
by twinhunter
Lekker lag ek nou!! Almal het net nie hul grade nie.

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Fri Sep 11, 2015 10:24 am
by Chevvy SS
Roofkyker.

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Fri Sep 11, 2015 12:42 pm
by JDKey
Chevvy SS wrote:Roofkyker.
Nee hy word betaal om te kyk ++>:

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Fri Sep 11, 2015 1:22 pm
by Hein M.
Chevvy SS wrote:Roofkyker.
Koekloerder :):

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Fri Sep 11, 2015 1:35 pm
by Gawie(13mm)
Hein M. wrote:
Chevvy SS wrote:Roofkyker.
Koekloerder :):
Nee, dit is 'n getroude man.
Jy praat seker van 'n koekkeloerder! ;D

Die plasing gaan dit nie maak tot 2 uur nie.

Re: Jou bumpersticker sê baie...

Posted: Fri Sep 11, 2015 2:19 pm
by andre007
Gawie dis kwart-oor-twee. Myne sê ''Jaracal'' oppie eenkant en ''Los my horing uit'' oppie anderkant!