Page 1 of 1

S321 kruit

Posted: Thu May 26, 2011 5:40 pm
by Petrie303
Hi,

Het iemand al proebleme gehad met S321 kruit?
Het vir die eerste keer vir my .303 epps gs gustems 140gr daarmee gelaai en baie goeie groepering gekry (25mm).
Het saterdag die laaste bietjie van die blik gebruik en 20 rontes gelaai en kry glad nie groepering noe nie (als dieselfde gelaai)...Die blik het vir 'n jaar gestaan vandat ek die vorige punte gelaai het....
Daar is niks fout met die scope nie, het getoets met petroneĀ  wat ek met s335 en sierra 180 gr wat ek ok dieselfde gelaai het en het baie goeie groepering gekry....

Groete,
Petrie

Re: S321 kruit

Posted: Thu May 26, 2011 8:33 pm
by blaser
s321 is n balkruit wat baie tempratuur gevoelig is en as dit warm geword het en weer afkoel is sy eienskappe verskilend

Re: S321 kruit

Posted: Thu May 26, 2011 9:05 pm
by Petrie303
Dit maak dan sin...

Ek het my ladings uitgewerk in die somer toe ek in Ellisras gebly het... en nou weer geaai toe ek in Pta was, die blik kon warm geraak het toe ek daar in Ellisras gebly het...
Sal ma nou weer iets proebeer uitwerk met S335 of S355... wat dink julle??

Re: S321 kruit

Posted: Thu May 26, 2011 9:09 pm
by Monrique (SJ)
S355 behoort mooi te werk

Groetnis

Re: S321 kruit

Posted: Thu May 26, 2011 9:25 pm
by Jagtersdok
Het jy dalk die spoed gemeet en gekyk?
Kryt kan verslaan, veral as daar min in die blik oor is en dit staan lank en soos die manne s? word aan die elimente bloot gestel. S321 is maar finiekie.

Laai daai ding S355 soos ek jou ges? het . Stoot tot so 2400ft/sec met daai enfield en die 174gr.
in jou P14 Epps kan jy maar ook gerus S355 gooi en jy kan hom maar aanwakker.

Neels